Fumio Kishida

Fumio Kishida
Fumio Kishida
Kishida in 2021

Ampsbekleër
Termynaanvang
16 September 2020
Vise Tarō Asō
Monarg Naruhito
Voorafgegaan deur Yoshihide Suga

President van die Liberaal-Demokratiese Party
Ampsbekleër
Termynaanvang
29 September 2021
Vise Tarō Asō
Voorafgegaan deur Yoshihide Suga

Lid van die Japannese Huis van Verteenwoordigers vir Hirosjima
Ampsbekleër
Termynaanvang
20 Oktober 1996
Voorafgegaan deur Kiesafdeling gestig
Ampstermyn
18 Julie 1993 – 27 September 1996

Persoonlike besonderhede
Gebore 29 Julie 1957 (1957-07-29)
Shibuya, Tokio, Japan
Politieke party Liberaaldemokratiese Party
Eggenoot/-note Yuko Kishida
Kind(ers) 3
Alma mater Waseda-universiteit
Handtekening

Fumio Kishida (岸田 文雄 Kishida Fumio?, gebore 29 Julie 1957) is 'n Japannese politikus wat sedert 4 Oktober 2021 as die Eerste minister van Japan dien. Hy dien ook sedert 29 September 2021 as President van die Liberaaldemokratiese Party (LDP). Hy is 'n lid van die Huis van Verteenwoordigers, en het voorheen as Minister van Buitelandse Sake gedien van 2012 tot 2017 en as waarnemend Minister van Verdediging in 2017. Van 2017 tot 2020, was hy ook die voorsitter van die LDP se Beleid Navorsing Raad.

Hy het die LDP leierskap verkiesing gewen met 60.2% van die stemme teen Taro Kono, en het die vorige partyleier, Yoshihide Suga, op 4 Oktober 2021 as Japannese eerste minister opgevolg.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search